Bosveld Akademie Boodskap van die Hoof Kontak ons Funksies

Skoollied, Vlag en Erekode

EREKODE


Aan God en sy woord die ereplek in ons skool.

Dit is ons plig om onstaal en tradisies te handhaaf,

te ontwikkel en in eer te hou.

Ons is getrou aan onsself.

Ons strewe na opregtheid, eerlikheid en nederigheid.

Wysheid en kennis is waarna ons smag.

Ons respekteer ons ouers. meerderes en ander leerlinge.

Ons woord is ons eer.

Ons leef ons leuse:

GLO EN BEHOU